Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

[Download] "Globalisation, Modernism and Postmodernism in Etienne van Heerden's in Stede van die Liefde (2005)/Globalisering, Modernisme en Postmodernisme: In Stede van die Liefde (2005) van Etienne van Heerden (Report)" by Andries Visagie ~ Book PDF Kindle ePub Free

Globalisation, Modernism and Postmodernism in Etienne van Heerden's in Stede van die Liefde (2005)/Globalisering, Modernisme en Postmodernisme: In Stede van die Liefde (2005) van Etienne van Heerden (Report)

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Globalisation, Modernism and Postmodernism in Etienne van Heerden's in Stede van die Liefde (2005)/Globalisering, Modernisme en Postmodernisme: In Stede van die Liefde (2005) van Etienne van Heerden (Report)
  • Author : Andries Visagie
  • Release Date : January 22, 2010
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 131 KB

Description

Sedert die einde van die 1990's is daar in die Afrikaanse literatuurwetenskap tekens van 'n teoretiese vermoeidheid met die postmodernisme. In die vroee 1990's is die postmodernisme allerwee aangegryp as 'n internasionale fenomeen wat op 'n bevredigende manier nuwe ontwikkelings in die Afrikaanse literatuur in kaart kon bring. In die prosakritiek gebeur dit egter deesdae selde dat die postmodernisme die teoretiese raamwerk vorm vir studies van die eietydse Afrikaanse prosa. In die poesiekritiek is daar wel steeds belangstelling in die postmodernisme, veral danksy die werk van Ronel Foster (2000, 2002) wat aansluiting vind by die invloedryke navorsing van Thomas Vaessens en Jos Joosten (2003) oor die postmodernistiese poesie in Nederland en Vlaandere. Uit J. C. Kannemeyer (1) (1998: 14) en Helize van Vuuren (1999: 250-1) se kritiese reaksies op Ronel Foster en Louise Viljoen se bloemlesing van Afrikaanse postmodernistiese poesie, Poskaarte (1997), blyk dit egter dat daar by sommige literatore twyfel bestaan of die postmodernisme wel kan geld as die belangrikste oorkoepelende noemer van die Afrikaanse poesie sedert 1960. (2) Van Vuuren vind die modernisme wel 'n bruikbare periodiseringskonsep in haar historiese oorsig van die Afrikaanse poesie van 1960 tot 1997 en beskou Tristia (1962) van N. P. van Wyk Louw as 'n voorbeeld van 'n modernistiese digbundel in Afrikaans (Van Vuuren 1999: 263). Vanuit 'n meer filosofiese hoek ondersoek Johan Snyman (2006) die verband tussen Louw se essays en die modernititeit. Sy studie is egter nie 'n sistematiese ondersoek na die aansluiting wat Louw by die modernisme as literere stroming gevind het nie.


Download Free Books "Globalisation, Modernism and Postmodernism in Etienne van Heerden's in Stede van die Liefde (2005)/Globalisering, Modernisme en Postmodernisme: In Stede van die Liefde (2005) van Etienne van Heerden (Report)" PDF ePub Kindle